Frikatief

'n Taalklank waarby die spreekkanaal sodanig vernou is dat die uitgaande asem 'n duidelik hoorbare geruis veroorsaak, bv. die f-, v-, s-klanke. Dit word ook glyer, spirant of wrywingsklank genoem.

(Latyn: fricare = vrywe)


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search